Verkenner // Ladies
Verkenner // Ladies
R875.00
R700.00
Handgemaakte skoene vir dames.
Gemaak van 100% leer en omgee.
Mooi en gemaklik. Liefde wen altyd.
NOTE
**Please be sure to check our size guide before ordering**

Comfortable & Durable

Handmade & Proudly South African

100% Leather
Die Verkenner. Loop die langpad Van Vaderland tot Vaalbosrand. Ons is gemaak van omgee en regte leer.
Ons is gemaklik en hou van dans in die straat. Ons is sag op die oog en baie duursaam. Verken die liefde mooie meisiekind.
Additional information
Colour | Brown, Tan |
---|---|
Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.